Die Banting-oplossing, in samewerking met die Noakes-stigting en die """"Eet Beter, Suid-Afrika!"""" - inisiatief, is nou beskikbaar in 'n gebruikersvriendelike sakpas-formaat! Hierdie gebruikersvriendelike boekie bevat al die wenke en raad wat jy nodig het om jou Banting-leefstyl suksesvol te implementeer en om daarmee vol te hou.