Nederlands
nl
English
en
contact veelgestelde vragen
log in
VU
 
'n Fontein voor ons deur
Hoofdkenmerken
Auteur: Marita van der Vyver
Titel: 'n Fontein voor ons deur
Uitgever: NB Publishers
ISBN: 9780624064312
ISBN boekversie: 9780624064305
Editie: 1
Prijs: € 15,78
Verschijningsdatum: 15-09-2013
Inhoudelijke kenmerken
Categorie: Personal Memoirs
Taal: Afrikaans
Imprint: Tafelberg
Technische kenmerken
Verschijningsvorm: E-book
 

Inhoudsopgave:

’n Dekade of wat gelede het Marita van der Vyver soos ’n wafferse prinses van ’n verre land deur Frankryk gereis en ’n vreeslik verleidelike padda leer ken. Omdat sy so graag in sprokies wil glo, het sy gehoop dat as sy hierdie slim padda soen, hy in ’n prins gaan verander. Dis mos hoe sprokies werk.\n\nEn wat gebeur toe? \n\nSaam met haar prins sit sy huis op in ’n Franse dorpie. Hulle gaan woon in ’n ou kliphuis in Rue de l’église – Kerkstraat. Dáároor skryf sy in In die hart van ons huis.\n\nEn wat gebeur nou? \n\nHulle trek. En nie waarheen nie . . . Na ’n plek wat bekend staan as Plek van die Paddas.\n\n’n Fontein voor ons deur is ’n reeks stories oor ’n verhuising – ’n Franse verhuising! Maar dit is dan eintlik stories oor dit wat die hart vasmaak aan ’n huis en sy mense; ook dit waarvan jy jou moet losmaak as jy verhuis. En daardie dinge wat altyd met jou saamtrek. \nEen ding is seker: Of dit nou in Kerkstraat of Paddastraat is, soos Marita van der Vyver dit sien, bly die lewe ’n fontein bruisend met verrassings.
leveringsvoorwaarden privacy statement copyright disclaimer veelgestelde vragen contact
 
VUBOEKHANDEL.NL VU Boekhandel boekverkopers sinds 1967