Inhoudsopgave:
Hanna Hoekom is veertien, byna vyftien, en haar lewe is nie hoe sy wil hê dit moet wees nie. Haar ma, mallerige kunstenares wat sy is, het met ân akteur met twee seuns getrou en nou is Hanna en haar halfboetie twee broers én ân stiefpa ryker. En asof dit nie genoeg is nie, kry hul ma die simpel idee dat die hele gesin saam op âwittebroodâ moet gaan â om mekaar beter te leer ken.\n\tHierdie leerdervriendelike skooluitgawe van Marita van der Vyver se Sanlam-pryswenner bevat ân leesgids met\nâ¢\tinligting oor die skrywer\nâ¢\tân inleiding tot die roman\nâ¢\tliterêre begrippe\nâ¢\thoofstukopsommings en woordelyste\nâ¢\tvrae en antwoorde\nâ¢\tassesseringsriglyne |
|