Nederlands
nl
English
en
contact veelgestelde vragen
log in
VU
 
Skarlaken
Hoofdkenmerken
Auteur: Irma Venter
Titel: Skarlaken
Uitgever: NB Publishers
ISBN: 9780798170451
ISBN boekversie: 9780798170444
Editie: 1
Prijs: € 14.99
Verschijningsdatum: 07-09-2015
Inhoudelijke kenmerken
Categorie: General
Taal: Afrikaans
Imprint: Human \u0026 Rousseau
Technische kenmerken
Verschijningsvorm: E-book
 

Inhoudsopgave:

Afgetrede polisieman Jaap Reyneke vra Sarah Fourie, 'n rekenaargenie met 'n kriminele rekord, om die raaisel rondom die dood van sy peetdogter, Janien Steyn, op te los. Janien was op die oog af geliefd, 'n suksesvolle kunstenaar met 'n slag vir besigheid, en op die punt om met haar universiteitsliefde te trou. Was dit selfdood of moord? Waarom is die toneel om haar liggaam so sorgvuldig, amper kunstig, gerangskik? En hoekom is haar rekenaar se geheue voor die tyd so sorgvuldig skoongevee?
leveringsvoorwaarden privacy statement copyright disclaimer veelgestelde vragen contact
 
VUBOEKHANDEL.NL VU Boekhandel boekverkopers sinds 1967