Sondag. Oukersaand. Ná ân inbraak by die Stables Estate in Pretoria-Oos word sakeman Lafras van Zyl vir dood agtergelaat. Die res van die Van Zyl-gesin verdwyn spoorloos. Kaptein AJ Williams moet inspring om te help.  Alex en Ranna is op die spoor van ân meisie, wat in Johannesburg vermis geraak het.Twee misdade. Meer vrae as antwoorde.