Nederlands
nl
English
en
contact veelgestelde vragen
log in
VU
 
1 Recce, volume 2
Hoofdkenmerken
Auteur: Alexander Strachan
Titel: 1 Recce, volume 2
Uitgever: NB Publishers
ISBN: 9780624085218
ISBN boekversie: 9780624085201
Editie: 1
Prijs: € 18.15
Verschijningsdatum: 10-03-2020
Inhoudelijke kenmerken
Categorie: Special Forces
Taal: Afrikaans
Imprint: Tafelberg
Technische kenmerken
Verschijningsvorm: E-book
 

Inhoudsopgave:

1 Recce: Agter vyandelike linies neem die leser tot in die Recces se \"binnekamer\". In hul eie woorde vertel Recce-operateurs van die lewensgevaarlike operasies wat hulle onder groot geheimhouding in die laat 1970's in Angola, Rhodesië en Mosambiek uitgevoer het. Operateurs sweet in vliegtuie of in duikbote diep onder die see. Hulle trotseer in die nagdonker riviere vol krokodille. Recces plaas springstof in 'n tonnel diep in vyandelike gebied en omskep 'n groot brandstofbergingsplek in 'n Angolese hawestad in 'n vlammehel. Daar was hewige vuurgevegte, oorwinnings, maar ook verliese . . . Dié wat daar was vertel van die spanning, afwagting, vrees, adrenalien, moegheid, dors en hartseer wat hulle beleef het, maar ook van die humoristiese momente en die hegte vriendskapsbande wat hulle gesmee het. 1 Recce: Agter vyandelike linies is Alexander Strachan, bekroonde skrywer en gewese Recce, se vervolg op sy topverkoper 1 Recce: Die nag behoort aan ons.
leveringsvoorwaarden privacy statement copyright disclaimer veelgestelde vragen contact
 
VUBOEKHANDEL.NL VU Boekhandel boekverkopers sinds 1967