Nederlands
nl
English
en
contact veelgestelde vragen
log in
VU
 
Minder as niks
Hoofdkenmerken
Auteur: Irma Venter
Titel: Minder as niks
Uitgever: NB Publishers
ISBN: 9780624092308
ISBN boekversie: 9780624092292
Editie: 1
Prijs: € 14.99
Verschijningsdatum: 17-09-2021
Inhoudelijke kenmerken
Categorie: General
Taal: Afrikaans
Imprint: Tafelberg
Technische kenmerken
Verschijningsvorm: E-book
 

Inhoudsopgave:

Dertig jaar gelede is Johan Botha lewenslank tronk toe gestuur vir die moord op drie tienermeisies. Terminaal siek en pas vrygelaat, vra hy misdaadjoernalis Ami Prinsloo om hom te help om sy onskuld te bewys.Hoe kan sy nee sê? Dis ’n uitstekende storie. En as ’n voormalige swemkampioen met geraamtes in haar eie kas, weet sy hoe dit voel om als te verloor. Om te sukkel om mense in die oë te kyk. Hoe dit voel as iemand na aan jou vermoor word en te weet dat die skuldige nog op vrye voet is . . .
leveringsvoorwaarden privacy statement copyright disclaimer veelgestelde vragen contact
 
VUBOEKHANDEL.NL VU Boekhandel boekverkopers sinds 1967