Inhoudsopgave:
Toe Ami hoor dat ân man voor haar gim geskiet is, weet sy daar is moeilikheid. Hoekom is die Valke op die misdaadtoneel? Was dit ân sluipmoord? En wat is dit wat die speurder optel en in sy sak druk? Voor Ami hierdie raaisels kan oplos, kruis haar pad met dié van ân Duitse joernalis wat bewerings van ân ontstellende voorval in Mosambiek ondersoek. Is daar werklik ân verband tussen die twee stories? |